Mari-Louis kook saam met Ishay Govender
Daar is hope kos-bloggers, maar baie min wat volgens my werklik saak maak. Ishay Govender is een van hulle. Party dae kan mens maar net in wonder staan dat mense wat jy bewonder ook dink jy is ok. So...
View ArticleBruschetta met gebakte Camembert
Heerlik as ’n voorgereg. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 3-5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute Gebakte kaas 1 heel camembert 2 knoffelhuisies, fyn gedruk olyfolie Slaai 2-3 sonryp pruimtamaties, in skyfies...
View ArticleAmandel-en-broccoli-happies met perskeblatjang
’n Wonderlike bykos of voorgereg vir vriende of familie. Maak die perskeblatjang en hou dit tot twee weke in ’n lugdigte ouer in die koelkas. Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 55 min. Lewer 18 300 g...
View ArticleKaserige groentetert
Hierdie heerlike terte kan as ’n maaltyd of ’n voorgereg geniet word. GENOEG VIR 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 60 min. Deeg 200 g botter 580 ml (2⅓ k) meel ’n knippie sout 1 eier 10 ml (2 t)...
View ArticleSpinasie-driehoekies
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15-20 min. 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, gekap 300 g spinasie, afgespoel en grof gekap 150 g ricottakaas, gekrummel 2 wiele fetakaas, grof gekrummel 2...
View ArticleSampioenpakkies
Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 6 min. 6 portabellosampioene 60 ml (¼ k) olyfolie sout en vars gemaalde peper VULSEL 50 ml botter 3 knoffelhuisies, gekap 800 g garnale, sonder dop 30 ml (2 e)...
View ArticleGeurige bone-en-spinasiesop
LEWER 1,8 LITER Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute Hierdie sop gaan nie jou sak ruk nie, maar word steeds in ’n eksotiese gereg omgetower deur gerookte paprika, pesto gemaak van songedroogde...
View ArticleChorizo poffertjies
LEWER SOWAT 20 POFFERTJIES Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 15-20 min. 200 g chorizo, fyn gekap ½groen soetrissie, in klein blokkies gesny 60 ml (¼ k) fyn gekapte stingeluie 3 knoffelhuisies, fyn gedruk...
View ArticleWors-en-bonesop
Daar is min wat jou so geborge laat voel op ’n koue wintersdag as ’n heilsame sop. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 30 ml (2 t) olie 400 g wors, omhulsel verwyder, gekap 1 ui,...
View ArticlePatatsop
Maklike, heerlike sop wat die hele gesin sal geniet. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 1 kg patat, grof gekap 300 g pampoen, in blokkies gesny 2 appels, in wiggies gesny 45 ml (3...
View Article