Quantcast
Channel: Voorgereg (warm, koud, sop) – Huisgenoot
Browsing all 26 articles
Browse latest View live

Tamatie-en-parmesaansop

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 250 g kersietamaties 30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 1 brandrissie, gekap 2 rooi soetrissies 2 ml (½ t) paprika sout en...

View Article


Vinnige mosselsop

Geblikte mossels, klappermelk en sakkies visaftreksel word ingespan om dié vinnige sop op te tower. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 minute Gaarmaaktyd: 5 minute 2-3 blikke (85 g elk) gerookte mossels 1...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oe-la-la en bon appétit!

In Frankryk is selfs die eenvoudigste geregte betowerend, sê Mari-Louis Guy. Sy deel resepte wat deur haar onlangse vakansie in St. Tropez geïnspireer is – en omdat Frankryk so ’n romantiese plek is,...

View Article

Vinnige kaasstrooitjies met kaasfondue

Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Kook: 10 min.  400 g skilferkorsdeeg, ontdooi maar koud 1 eier, geklits verouderde cheddarkaas, gerasper sout en rooipeper FONDUE 250 ml (1 k) gerasperde...

View Article

Caprese-tert

Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min.  2 rolle (400g elk) skilferkorsdeeg, ontdooi 1 eier, geklits, om oor te borsel VULSEL 120 g botter 8 ryp tamaties 80 g mozzarellakaas sout en peper...

View Article


Pampoensop met mieliepoffers

Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 45 min. 15 ml (1 e) olie 1 rooi-ui, gekap 10 ml (2 t) gerasperde vars gemmer 1 brandrissie, gekap 5 ml (1 t) rooikerriepasta 1,5 kg pampoen, geskil en in...

View Article

Hoenderlewerpatee

Hierdie patee is ryk en vullend en ideaal vir ingepakte middagetes en pieknieks. Sorg dat jy vars lewer gebruik – dit moet glansend wees – en week dit in melk om van enige bitter smaak ontslae te raak....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ethan-saurus verjaar!

Dit is maar bloot `n feit van die lewe dat 2de en 3de kinders nooit soveel kinderpartytjies gaan hê soos die 1ste nie. Jou oudste kind se eerste verjaarsdag, veral as hy nog boonop die eerste kleinkind...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mari-Louis kook saam met Ishay Govender

Daar is hope kos-bloggers, maar baie min wat volgens my werklik saak maak. Ishay Govender is een van hulle. Party dae kan mens maar net in wonder staan dat mense wat jy bewonder ook dink jy is ok. So...

View Article


Bruschetta met gebakte Camembert

Heerlik as ’n voorgereg. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 3-5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute Gebakte kaas 1 heel camembert 2 knoffelhuisies, fyn gedruk olyfolie Slaai 2-3 sonryp pruimtamaties, in skyfies...

View Article

Amandel-en-broccoli-happies met perskeblatjang

’n Wonderlike bykos of voorgereg vir vriende of familie. Maak die perskeblatjang en hou dit tot twee weke in ’n lugdigte ouer in die koelkas. Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 55 min. Lewer 18 300 g...

View Article

Kaserige groentetert

Hierdie heerlike terte kan as ’n maaltyd of ’n voorgereg geniet word. GENOEG VIR 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 60 min. Deeg 200 g botter 580 ml (2⅓ k) meel ’n knippie sout 1 eier 10 ml (2 t)...

View Article

Spinasie-driehoekies

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15-20 min. 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, gekap 300 g spinasie, afgespoel en grof gekap 150 g ricottakaas, gekrummel 2 wiele fetakaas, grof gekrummel 2...

View Article


Sampioenpakkies

Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 6 min. 6 portabellosampioene 60 ml (¼ k) olyfolie sout en vars gemaalde peper VULSEL 50 ml botter 3 knoffelhuisies, gekap 800 g garnale, sonder dop 30 ml (2 e)...

View Article

Geurige bone-en-spinasiesop

LEWER 1,8 LITER Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute Hierdie sop gaan nie jou sak ruk nie, maar word steeds in ’n eksotiese gereg omgetower deur gerookte paprika, pesto gemaak van songedroogde...

View Article


Chorizo poffertjies

LEWER SOWAT 20 POFFERTJIES Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 15-20 min. 200 g chorizo, fyn gekap ½groen soetrissie, in klein blokkies gesny 60 ml (¼ k) fyn gekapte stingeluie 3 knoffelhuisies, fyn gedruk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mari-Louis kook saam met Ishay Govender

Daar is hope kos-bloggers, maar baie min wat volgens my werklik saak maak. Ishay Govender is een van hulle. Party dae kan mens maar net in wonder staan dat mense wat jy bewonder ook dink jy is ok. So...

View Article


Bruschetta met gebakte Camembert

Heerlik as ’n voorgereg. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 3-5 minute Gaarmaaktyd: 10 minute Gebakte kaas 1 heel camembert 2 knoffelhuisies, fyn gedruk olyfolie Slaai 2-3 sonryp pruimtamaties, in skyfies...

View Article

Amandel-en-broccoli-happies met perskeblatjang

’n Wonderlike bykos of voorgereg vir vriende of familie. Maak die perskeblatjang en hou dit tot twee weke in ’n lugdigte ouer in die koelkas. Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 55 min. Lewer 18 300 g...

View Article

Kaserige groentetert

Hierdie heerlike terte kan as ’n maaltyd of ’n voorgereg geniet word. GENOEG VIR 6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 60 min. Deeg 200 g botter 580 ml (2⅓ k) meel ’n knippie sout 1 eier 10 ml (2 t)...

View Article
Browsing all 26 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>